By 247 StereoFM gesels ons in die ateljee met kunstenaars en gaste. Hoor die stories agter die liedjies, ontdek nuwe Afrikaanse musiek en leer die mense ken wat ons gemeenskap laat klop.
Ons onderhoude word op ons YouTube-kanaal gelaai, sodat jy dit kan kyk wanneer dit jou pas. Of luister regstreeks na 247 StereoFM – 24 uur per dag, 7 dae per week.
Is jy ’n kunstenaar of het jy ’n storie om te vertel?Kontak ons vandag vir ’n onderhoud in die ateljee, of stuur jou musiek in via ons kontakvorm.